Draaihoek Lodge & Restaurant
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 31 Mrt 2025 tot 31 Aug 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 900R1 267 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Draaihoek Lodge & Restaurant is tussen Dwarskersbos en Elandsbaai geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontspanningsoord of vir sakegroepe wat wil wegbreek van die stadslewe.
Verblyf word gebied in 8 suites en 1 herehuis. Elke suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke suite het sy eie sitarea met 'n kaggel. Boonop is daar 'n kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke eenheid.
Die herehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Ontbyt en ander heerlike etes word in die à la carte-restaurant bedien.
Die lodge het ook 'n verhitte swembad en 'n gastesitkamer met 'n kaggel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Draaihoek Lodge & Restaurant het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: