Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dottie se Knus Huisie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 489B, Lemoenkloof, Paarl, 7624, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dottie se Knus Huisie is 'n bekoorlike selfsorg-meenthuis in 'n veilige kompleks in Lemoenkloof, Paarl. Dit is ideaal vir ontspannings- of korporatiewe reisigers.

Dié eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Daar is ook 'n studeerkamer vir diegene wat werk wil inhaal.

Buite kan gaste 'n onderdakstoep met sitplek buite en draagbare braaigeriewe geniet. Gaste kry veilige parkeerplek en sal naby skole, hospitale, geriefswinkels en eetplekke geleë wees.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Semone V
Saam met vriende
5.0
Netjies, gerieflik en gemaklik. Baie vriendelike gasvrou. Baie dankie vir 'n baie netjiese, skoon, gerieflike en goed ingerigte verblyf. Ons het dit b...
Sien meer
Feb 2025
Leswill Sam L
5.0
Comfortable and safe. This was my 3rd stay at Dortie se Knus Huisie. On arrival, you have cold water in the fridge, fresh nuts, and the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, rustig, veilig, vreedsaam. Dis baie lekker plekkie.
Feb 2025
Ann I
Gesin met tieners
5.0
Huislike atmosfeer met dekor wat jy kan waardeer. Woonstel is perfek met baie ekstras wat gewoonlik nie in 'n gastehuis voorsien word nie. Gasvrou is ...
Sien meer
Jan 2025
Johan S
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Die naam "Knus Huisie" som alles mooi op. Baie lekker gebly. Baie dankie. Die huis het alles wat benodig word. Ons was vreeslik bly...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elza Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Hoofweg 489B, Lemoenkloof, Paarl, 7624, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dottie se Knus Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 489B, Lemoenkloof, Paarl, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695fc54510890f253b16696ff9598f69fd8b4ab4bea11bd31b9dbc881e07fb8b6c0135a2ccbc86ffb103ae5517e6e067349e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 489B Main Road Lemoenkloof 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.716681058972 18.963082010575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang