Dornhuegel Guest Farm
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D2844-pad, 42 km oos van Grootfontein, Grootfontein, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R3 660 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dornhuegel Guest Farm bied aandete, B&B en is op 'n plaas van 11 000 hektaar geleë; 42 km oos van Grootfontein, in Namibië.
Verblyf by Dornhuegel Guest Farm bestaan uit 5 2-enkelbedkamers en 3 gesinskamers met enkelbeddens. Elke standaardkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging en 'n yskassie.
Elke gesinskamer kan 4 persone akkommodeer. Ontbyt en aandete word op die terras of in die lapa-area bedien, waar heerlike braai en potjie voor gaste gemaak word. Vegetariese dieetvereistes kan ook voorsien word.
Die gasteplaas beskik ook oor 'n omheinde swembad om in af te koel, 'n groen binnehof met 'n skaakbord, 'n tafeltennistafel en pluimbalstel, 'n tennisbaan, 'n klein aandenkingswinkel en 'n miniatuurbiblioteek.
Die gashere van Dornhuegel Guest Farm bied ook wildkyktoere en inligting oor die bees- en perdeteling op die perseel aan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- D2844-pad, 42 km oos van Grootfontein, Grootfontein, 0000, Otjozondjupa
Sien meer verblyf in Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D2844-pad, 42 km oos van Grootfontein, Grootfontein, 0000, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang