Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornkop22

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Unit 22 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R2 079 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Doornkop22 is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-chalet in die Doornkop-vis-en-wildreservaat, net 27 km vanaf Carolina in Mpumalanga. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stadslewe, maar naby 'n verskeidenheid doendinge.

Die chalet het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. 2 van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en te kook en huisves ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer huisves 'n kaggel, 'n TV met volle HD DStv, asook 'n kroegarea. Die leefarea maak oop na 'n patio met 'n braai-area. Die chalet word daagliks skoongemaak.

Die Doornkop-vis-en-wildreservaat se klubhuis bied gemeenskaplike swembaddens, tennisbane, asook 'n speletjieskamer. Basiese kruideniersware en hout kan ook hier gekoop word.

Doendinge wat op die reservaat beskikbaar is, sluit perdry, voetslaanroetes, bergfietsroetes, voëlkyk, kunsvlieghengel in enige van die 8 gevulde damme en wildritte in. Die reservaat is tans gevul met 15 spesies nie-gevaarlike groot soogdiere, sowel as 203 spesies voëls.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Langs die R36, Unit 22 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Doornkop22 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 2 079
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 079
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Unit 22 Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADiHrKNtONHUyOJODFrlzZz1dexhh96ahPBqZvYfiF2qIZAcglo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 079 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 Off the R36 Unit 22 Doornkop Fish and Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.936335751849 30.237461919498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang