Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doornberg Guest Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Stalwoonstel - 4 gaste
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is op die hoofplaaswerf. Dit is 'n ou stal wat in 'n groot oopplan-woonstel omskep is en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kaggel, sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof in. Buite is daar 'n privaat braai-area en gaste het toegang tot die gedeelde swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat ons 'n minimum van 3 mense benodig vir die eenheid Gastehuis - 9 Slaapplekke aangesien dit as 'n geheel gehuur word.
Al die eenhede het selfsorggeriewe.
Daar is geen vulstasies of kaartfasiliteite beskikbaar in die dorp Nieu-Bethesda of op die plaas nie.
Neem asseblief kennis dat dit 'n werkende Karooplaas is en daar is baie klein plaasdiere sowel as die eienaar se vriendelike honde wat vrylik in die erf rondloop. As gevolg hiervan is die plaas nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gastehuis - 9 gaste
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Neem asseblief kennis dat ons 'n minimum van 3 mense benodig vir hierdie eenheid, aangesien dit as 'n geheel verhuur word. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Daar is 3 badkamers, elk met 'n bad en stort, asook 'n kaggel, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat ons 'n minimum van 3 mense benodig vir die eenheid Gastehuis - 9 Slaapplekke aangesien dit as 'n geheel gehuur word.
Al die eenhede het selfsorggeriewe.
Daar is geen vulstasies of kaartfasiliteite beskikbaar in die dorp Nieu-Bethesda of op die plaas nie.
Neem asseblief kennis dat dit 'n werkende Karooplaas is en daar is baie klein plaasdiere sowel as die eienaar se vriendelike honde wat vrylik in die erf rondloop. As gevolg hiervan is die plaas nie troeteldiervriendelik nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornberg Gasteplaas, Nieu Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0108da781c6c785da936cbeb86f5f9be492112dba61f05327520b0f6273dbaea4c849ebf37e498fd7ca75dd30a9e96c407e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Doornberg Guest Farm Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.836621713009 24.477268839649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang