Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dolphin Beach CG12

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0
Jc V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker ontspan, net bietjie baie warm gekry. Ons het baie lekker gebly. Soos Januarie in Kaapstad is, was dit lekker warm en winderig. Wat 'n probleem is by hierdie eenheid. Daar is nie gordyne nie, slegs afrol blinders. Mens kan nie die vensters ooplos nie aangesien die wind die blinders waai. En die vroeë oggendson skyn reguit in die slaapkamer in. Daar is ook nie diefwering voor die vensters nie. Die eenheid het nie lugversorging nie. 'n Moontlike oplossing vir die hitte, weerkaatsing en sekuriteit is security shutter blinds. Dit sal regtig baie waarde toevoeg tot die eenheid. Die kombuis was pragtig uitgerus en die beddens het heerlik geslaap. Onderdak parkeerplek naby die eenheid. Lekker naby aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 850
R 2 850 R 2 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 850
R 2 850 R 2 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 1, Bloubergstrand, Kaapstad, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b1d1bd4044c192cd95143f66e49b51b09f59f9c7defd93520e877b6bc4af37c0ed60963a6c55ff1e21568cd661a21ed09a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R2 280 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Marine Drive Bloubergstrand 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8305763 18.4822982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang