Dolfyn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-laan 309, Lake Brenton, Brenton, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dolfyn is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Lake Brenton, Brenton, en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ideaal vir paartjies, enkel- en sakereisigers.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n ingeboude kluis vir waardevolle items. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en dubbelwasbak. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 4, asook 'n sitarea met 2 rusbanke vir klein kinders en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Braaigeriewe en 'n vuurput is op die perseel beskikbaar, asook veilige parkeerplek. Die verblyf bied 'n rustige en ontspannende wegbreek van die stadslewe, naby die see en woud. Natuurliefhebbers kan daaglikse besoeke van bosbokke geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Dolphin-laan 309, Lake Brenton, Brenton, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Lake Brenton Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-laan 309, Lake Brenton, Brenton, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang