Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dis Al! Akkommodasie

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dis Al! Akkommodasie bied gaste 'n keuse van selfsorgkothuise in 'n seevakansie-atmosfeer in McDougallsbaai, Port Nolloth.

Dis Al! Akkommodasie bied verblyf in 9 eenhede, naamlik Droom Cottage, Ontspan Cottage, Wegbreek Cottage, Ruskans Cottage, Salig Cottage, Knus Cottage, Vrolik Cottage, Jolyt Cottage en Tjailatyd. Al die eenhede kan tot 4 gaste akkommodeer, behalwe Tjailatyd met slaapplek vir 6 gaste.

Die kothuise het elk 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort en toilet, en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n toilet. 2 enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Kombuis in die leefarea. Tjailatyd het dieselfde uitleg maar bevat 2 slaapkamers.

Die kombuise is toegerus met klein stoofies, mikrogolwe, yskaste, toebehore, eetgerei en breekware. 'n TV en DStv met Easy View is beskikbaar, maar gaste moet hul eie slimkaart en dekodeerder vir spesifieke kanale saambring. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar en die eenhede is troeteldiervriendelik.

Gaste kan 'n wandeling op die strand en swem geniet. Gaste kan 'n rit ry en die Richtersveld Nasionale Park besoek. Voëlliefhebbers kan 'n wye verskeidenheid voëls en spesies kom geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 355 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Elize B
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed stay. Everything was clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Petra V
5.0
Fantasties, veilig en ontspannend. Ons het die verblyf terdeë geniet. Die strand is loopafstand vanaf die huisies en het alles wat mens benodig vir 'n...
Sien meer
Jan 2025
Adriaan D
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. N Mens kan hier wegkruip. Die see en atmosfeer was ongelooflik en ek sal regtig weer kom kuier. n Mens voel nooit of jy nie kan rus nie. ...
Sien meer
Des 2024
Oswald R
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome vacation. We had a wonderful time at this beautiful place. The owner sent us a message with directions to the place. Very neat ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Rene J
Saam met vriende
4.8
The place is beautiful with a lovely view. Very nice, I love it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 355

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Dis Al! Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dougall-straat, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA781cdee04bcf5e588329961d78588797768ac5b01b22c94fd7ea23ea985e1bef8549c95cd322424b76e48819068156ab0117?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 355 5 1 5 Dougall Street Mcdougall's Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.278781575994 16.880621910095

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang