Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Strandhuis

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret Bacon-laan 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Strandhuis bied selfsorgverblyf in Umdloti, 'n klein dorpie aan die kus van die warm Indiese Oseaan, 11 km suid van King Shaka Lughawe en 25 km noord van Durban.

Die Strandhuis het 4 aparte selfsorg-opsies: "The House", "Embuia", "Rosewood" en "Greta's". Almal is in 'n tuin geleë, spog met volle see-uitsigte, en is 60 m van die strand af en laat klein rasse honde toe op versoek.

Elke kamer het 'n plafonwaaier, alle linne en vadoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Alle eenhede word daagliks skoongemaak behalwe Sondae en openbare vakansiedae.

Vir die Embuia-kamer word van gaste vereis om te spesifiseer of hulle van albei slaapkamers wil gebruik of nie. Indien gaste net een slaapkamer gaan gebruik, sal die tweede een gesluit wees. Indien 'n bespreking van 2 gaste van albei slaapkamers gebruik wil maak, sal 'n ekstra tarief gehef word.

Ons aanvaar ongelukkig nie studentegroepe, bachelor-, bachelorette-partytjies of omdat ons slegs geskik is vir gesinne of paartjies nie. 'n Sprankelende omheinde swembad is beskikbaar vir die gaste om te geniet.

Uitstekende restaurante, waarvan een 'n baie goeie ontbyt vanaf 07h00 bedien, is net 500m stapafstand vanaf Die Strandhuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lemmer J
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent location, Margriet is a fantastic host, clean and well maintained. Awesome, Margriet was a fantastic host, superbly situated ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Kobus V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly, baie goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Beddens is baie gemaklik. Mooi uitsig oor die see. Kamers is ruim en netjies.
Des 2024
Casper D
Besigheidsreis
5.0
Heerlik, rustig en alles wat nodig is! Heerlik, wens ek kon meer tyd spandeer.
Jul 2024
Bianca D
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money. Stunning accommodation with a great view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Niel H
Saam met vriende
4.8
Aangename verblyf en goeie ligging. Die ligging is goed en die eenheid is goed toegerus en gerieflik. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Sal definit...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Margaret Bacon-laan 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Die Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret Bacon-laan 4, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkYxwK1aVanS07GbTwqbgj573t1ril1S5eZ8OdVZKAfvoNUBqYN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 4 Margaret Bacon Avenue Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.675162566111 31.114433978399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang