Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Plaashuis

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Mrt 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R720 R612 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Plaashuis is in Garsfontein, Pretoria geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir tot 4 mense. Die eenheid gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die oopplan-eenheid is ideaal vir 'n klein gesin en het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, en het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee, koffie, asook graankos word voorsien. Etes kan by die 2-sitplek-eetarea geniet word. 'n TV met DStv en WiFi is ook beskikbaar. 'n Braai met braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek word voorsien, en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Neem asseblief kennis, die eienaars woon op die perseel met hul klein hondjies.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wessel V
Saam met vriende
5.0
Rustige maklike oornag. Die plekkie was perfek vir ons vir 'n oornag. Goeie diens ontvang. Baie dankie!
Feb 2025
Thobile Lindelwa N
5.0
Tranquil, clean, affordable. What a cute, cute place. Mirelda was a lovely host. Everything is clean in a safe, lush neighbourhood. I w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie dankie. Gasvrou was uitstekend en ek kon maklik kommunikeer.
Des 2024
Johan M
5.0
Clean and cozy! Friendly people and very clean and cozy!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Stephne B
Gesin met tieners
5.0
Baie meer as wat ons verwag het! Fantasties! Die Plaashuis was fantasties!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mirelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Die Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R720
R 720 R 612
per nag (plek vir 4)
Vanaf R720
R 720 R 612
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleilandstraat 513, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f07a26520e7cc4ac92c4ed65ceb935dbd9aa0adff591b9d2fd54716c4f98a33ae052acba5ebadd48d3509b52a45da19ccbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R612 per nag (plek vir 4) 125 5 1 5 513 Vleiland Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.800947771177 28.298370906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang