Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Meerkat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Helma O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was 'n verfrissende ervaring en rustige stil oornag plekkie vir moeë reisigers. Het heerlik gebly. Was baie privaat, pragtige en gemaklike eenheid en dierevriendelik. Die gasheer het ons met ope arms verwelkom. Ons sal weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenn S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Goed vir oorbly vir 'n aand as jy lang pad ry. Goed vir oorbly vir 'n aand. Baie klein dorpie, die beste restaurant is af in die straat, maar baie straatkinders in die aand en daar is 'n tavern ook naby die restaurant.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Stoffel M
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Plekkie kort afronding en toesig. Gasheer was afwesig. Plekkie is piepklein. Water toevoer het geloop. Cremora i.p.v. melk ten spyte van yskas. Geen rooibos tee. Net 1 rol toiletpapier. Parkeer onder afdak. Asblik sonder vullisakkie. Klipharde kussing.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Albert O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjies en skoon en presies wat ons benodig het! Ligging is baie goed met vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wonderlike kliëntediens. Heerlike oornagblyplek. Die eienaars gee uitstekende diens en ons het heerlik gebraai op 'n wintersaand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Istelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Bekostigbare en gerieflike oornagverblyf in die Karoo. Die gasheer het ons vriendelik ontvang. Voertuig was veilig onder dak en by die voordeur. Het lekker geslaap en die stort was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Baie lekker verblyf in Carnarvon. Ek het baie lekker oorgebly by die Meerkat en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Was goed geleë oorslaap vir een aand. Ons moes ons reisplanne verander as gevolg van voertuig probleme. Ons gasheer was baie vriendelik, hulpvaardig en bedagsaam. Hy het ons geakkommodeer ten spyte van die ongerief. Ons was regtig moeg gery en dit was snikwarm. Hy het uit sy pad gegaan om dit vir ons meer draaglik te maak in die verskriklike hitte, ongelukkig het beurtkrag nie saamgewerk nie. Maar Die Meerkat is 'n rustige, uit die gedruis oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marais V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Oornagverblyf. Baie netjiese en skoon oornagverblyf met veilige onderdakparkering. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franzelle V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Lovely place and owners. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zirkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretha Prinsloo-straat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8f466427b9ef93c10505fbeb5ecf0fa03b048438f0053aec9f8fda26b6e4ef0f909fd21fc2e8b9753aaa59a13691a00bca1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 15 Margaretha Prinsloo Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.971750034361 22.126743140934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang