Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kabbelrus

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 222 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik oorgebly - net jammer dit was te kort. Ons het heerlik gebly. Die huisie het die lekkerste atmosfeer en is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons sal enige tyd weer daar oorbly. Baie dankie. Jou kommunikasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wonderful. I loved it; the children had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Thanks very much!

Malinda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Vriendelike en behulpsame gasvrou, netjiese kamers. Ons het ongelooflik lekker hier gebly, dit was die lekkerste klein dorpie-ondervinding ooit! Die gastehuis is goed geleë en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Baie dankie vir jou terugvoer, kom kuier asb. weer vir ons.

Sally C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Very clean. Perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Minika
Kabbelrus
Thanks very much!

Willem V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie rustige plek. Baie rustige plek met ete beskikbaar oorkant die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steyn D
1 nag
5.0
Des 2024

Very good. Friendly staff, very nice accommodation. Will definitely use them again. Very spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Thanks very much!

Pierre M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig veilige kalmte! Heerlike oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike uitspan in 'n pragtige omgewing. Pragtige, goedversorgde verblyf. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minika
Kabbelrus
Baie dankie, Tienie. Kom kuier asb. weer vir ons.

Riaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absoluut perfek vir ons gewees met alles wat jy benodig. Baie oulike plek met baie goeie diens en kommunikasie. Dorpie is klein, maar ligging was uitstekend met alles binne loopafstand van die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal enige tyd weer daar oornag. Baie, baie gasvry en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Minika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 222

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 6, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgFlN9mftjP0vXjLvWPyVFWk1zUQ4TjwfOizTt7W5N61SEhHXZr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 222 5 1 5 6 Schoeman Street De Rust 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.488001341385 22.536773085594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang