Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kruidjie

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Kruidjie is 'n selfsorg-eenheid in Kranspoort, Mpumalanga. Hierdie verblyf beslaan die onderste vlak van die eienaars se huis.

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer net 'n stort het.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n patio met 'n tafel en stoele asook braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek en toegang tot die gedeelde swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gary T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Het die naweek terdeë geniet, alles was perfek, het die rustigheid en die diere baie geniet. Die gasheer was wonderlik en het jou baie tui...
Sien meer
Feb 2025
Johan V
5.0
Al wat ek kan sê. Uitstekend. Ek sal regtig oor en oor teruggaan as dit skoon en op sy plek is. Ek het dit regtig geniet. Wat 'n uitstekende plek om w...
Sien meer
Jan 2025
Judré R
Saam met vriende
5.0
Plekkie is netjies, skoon en baie gerieflik. Sien sterre.
Jan 2025
Mariska K
Saam met lewensmaat
5.0
Rus & Vrede. Weg van die stad se gehaas. Dit was heerlik, vriendelike ontvangs. Sal definitief weer teruggaan.
Des 2024
Maureen M
Gesin met klein kinders
5.0
Clean bush escape. Absolutely loved every moment there. Clean and tidy spot. Kids loved the animals and waking up to the birds. Our hos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sampie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Kruidjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietbokstraat 38, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa662ffba8dc3040a71bee37117eb61f2a560f656f9e4adaee729923084f1e790a50ecc481c1289423601e84b4bc716c752c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 18 5 1 5 38 Rietbok Street Kranspoort Vakansie Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.423233704734 29.431091821791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang