Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark
- Kapasiteit: 49 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Kraaltjie Gastehuis is op die oewer van die Waboomsrivier in die dorpie Joubertina, 'n klein Oos-Kaapse dorpie, geleë.
Verblyf word in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede gebied. Die eenhede is ingerig met dubbel- en of enkelbeddens. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenhede beskik ook oor braaigeriewe, kombuisies en TV's met sekere DStv-kanale, behalwe die Geelhuis en Kliphuis. Die kombuisies is toegerus met stowe, mikrogolwe en yskaste. Vir elke eenheid word tee, koffie, melk en suiker voorsien. Die eenhede word daagliks gediens.
Die instansie het 'n restaurant op die perseel wat ook oop is vir die publiek. Daar is ook 'n trou- en konferensiegeriewe op die plaas. Doendinge op die plaas sluit visvang, voetslaan en swem in. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring met spesiale voorafreëling.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
- Gaste dink Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 49 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R62, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: