Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Dorpshuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 44, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Dorpshuis bied gerieflike selfsorgverblyf in Graaff-Reinet wat 'n ouwêreldse bekoring met 'n pragtige landskap en argitektuur in die hartjie van die Karoo aan die voet van die Sneeuberge en Spandau Kop het.

Hierdie eiendom bied 2 eenhede wat geskik is vir 3 gaste elk. Albei eenhede is elk ingerig met 1 koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Hierdie eenhede het 'n oopplan-ontwerp en is ingerig met 'n koningingrootte-bed elk. Granaat se badkamer is toegerus met 'n stort, terwyl Num-Num se badkamer 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Albei eenhede het 'n leefarea met 'n etenstafel en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is WiFi, lugversorging en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale ook beskikbaar. Buite die eenhede het gaste hul eie patio met buitesitplek en braaigeriewe.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die eiendom bederf met 'n pragtige tuin waar gaste ten volle kan ontspan en 'n boek kan lees. Die dorp word omring deur en vorm deel van die Kamdeboo Nasionale Park wat ook die asemrowende Vallei van Verlatenheid insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Louise K
5.0
Die Dorpshuis is soos 'n koel lafenis wat vir jou wag na 'n lang dag. Baie lekker gebly! Uitstekende ontvangs, super netjies en skoon en baie mooi. Bo...
Sien meer
Feb 2025
Linda H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige skoon en gerieflike verblyf. Dit is 'n pragtige gerieflike eenheid met alles wat 'n mens kan nodig kry. Dit is veilig en binne stapafstand va...
Sien meer
Feb 2025
Gaye H
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and enjoyable. We had a lovely stay and was very helpful. We will stay again on our next trip to the Cape.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Gretna D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, cosy accommodation in a beautiful little town. Die Dorpshuis is a beautiful house situated in a quiet, typical Graaff-Rein...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Mary E
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant, we will be back. Lovely spot, helpful when there was an issue about the keys. Very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Donkinstraat 44, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Dorpshuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 44, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0dc0f3ca5bb09b508568cd84c167f3a455572fcae4254c5d65027039d4de6a87378f0dd5794763808835b58d0b24f9e0970?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 44 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.255880653003 24.528713573016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang