Devonvale Golf & Wine Estate
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 174 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
- Vanaf R2 288 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Devonvale Golf & Wine Estate is 'n hotel wat 'n idilliese en skouspelagtige omgewing bied en is in Kaapse Wynlande geleë. Die hotel is tussen die wingerde geleë en spog met majestueuse uitsigte oor die Simonsberge, en is binne 10 km vanaf Sentraal Stellenbosch geleë.
Verblyf by Devonvale Golf & Wine Estate bestaan uit verskeie individueel versierde hotelkamers, selfsorgwoonstelle en vakansiehuise. Al die kamers, woonstelle en huise is stylvol en prakties gemeubileer, elk met 'n privaat badkamer. Verder bevat alle akkommodasie lugversorging, gratis WiFi-internettoegang, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor en 'n TV. Sommige woonstelle en vakansiehuise het elkeen 'n kombuis of 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Vir diegene wat nie wil kook nie, het die hotel 'n restaurant waar gaste fynproewersmaaltye kan geniet. Gaste het toegang tot die swembad op die landgoed en die kampioenskapgholfbaan. Wynproe kan ook bespreek word.
Devonvale Golf & Wine Estate is ook 'n skilderagtige rit vanaf ander besienswaardighede in die Kaapse Wynlande geleë, en binne 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
- Gaste dink Devonvale Golf & Wine Estate het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 174 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blumberg-rylaan, Stellenbosch, 7605, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang