Desert Ruby Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 119, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Desert Ruby Retreat is 'n bekoorlike chalet wat selfsorgverblyf in Kakamas, Noord-Kaap bied. Die eiendom spog met 'n pragtige tuin, perfek om die son te geniet.
Die chalet het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gerieflike sitkamerstel met 'n TV en gratis WiFi-geriewe beskikbaar.
Die eenheid beskik ook oor 'n spa en 'n braai-area wat gaste welkom is om te gebruik. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jolize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Perseel 119, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink Desert Ruby Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Groen Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 119, Schroder, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang