Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennehof Farm Guesthouse

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dennehof Plaas is op 'n werkende plaas buite Villiersdorp geleë, op die R43, op pad na Caledon. Die plaas spog met pragtige uitsigte oor die Theewaterskloofdam, terwyl dit ook vir natuurliefhebbers voorsiening maak. Slegs 'n uur se ry vanaf Kaapstad kan gaste maklik die rustige bekoring van die plaaslewe kom ervaar, met buitengewone sonsondergange en vriendelike vee.

Dennehof Plaas bied selfsorgverblyf in 2 kothuise, Rosy Glow wat 2 gaste kan akkommodeer en Sundowner wat 4 gaste kan akkommodeer, en is die toonbeeld van elegansie en eenvoud. Die kothuise is goed toegerus om in gaste se behoeftes te voorsien om 'n aangename verblyf te verseker, en beskik oor volledig toegeruste kombuise en braai-areas.

Die plaas bied stap- en fietsroetes en ook plaasdiere om te geniet. Geniet die dam met roeibote, of ontspan op die jetty.

Dennehof Plaas bied 'n veilige, ontspanne omgewing vir alle besoekers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gretschen W
Saam met vriende
5.0
Quiet farm life providing a relaxing environment. Very peaceful and relaxing stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kom weer. Dit was absoluut heerlik! Het soos babas geslaap. En daar is alles wat 'n mens nodig het en meer. Baie hoog aangeskrewe!
Feb 2025
Jacques S
5.0
Pragtige plaasverblyf. Baie netjiese en gemaklike kamer met alle geriewe benodig. Oulike katte op die perseel en 'n pragtige plaas.
Des 2024
Lynda B
Saam met lewensmaat
5.0
Well furnished in a great spot. A lovely spot. The cottage was comfortably furnished and had everything needed for a good stay. Perfect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Emma H
Saam met lewensmaat
5.0
Salig. Ons het baie lekker gebly.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennehof Farm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennehof Plaas, Langs die R43, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf492ea4baba76bb26258f49689da3edf2fb28b44675f3f1e380829951752b50e920bf61e4cc4351c44fcf7a6b96ced2d056c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Dennehof Farm Off the R43 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.039964692078 19.29771074107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang