De Kelders Huis
Beskrywing
Hierdie privaat woonstel het sy eie ingang en is gelee in die pragtige De Kelders, n pragtige resdiensiele woonbuurt net voor Gansbaai. Dis gelee in n stil woonbuurt met lekker staproetes wn wandelpaai en naby uitkykpunte oor die mooie Walkerbaai. Toeriste kom gereeld na hierdie area in die kalfsesoen van die walvisse wat migreer wereldwyd om hier hulle babas te kom kry in die rustige en beskermde gebied. Hierdie netjiese, goed toegeruste woonstel kom met n lekker patio en sy eie buitebraai. Dit het n slaapkamer met sy eie stort badkamer en die kombuis/sitarea het n ingeboude gashob emt n elektriese oond, n yskas en mikrogolf, en DSTV/Netflix en gratis Internettoegang. N mooi prentjie oor die see rond dita f terwyl jy op die stoep sit en jou gunsteling drankie geniet. Parkeerplek vir een voertuig is beskikbaar agter n hek, maar straatparkering is baie gewild by besoekers in hierdie straat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus, en die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike stoele en 'n TV. Die huis het 'n balkon met sitplek waar gaste kan sit en ontspan terwyl hulle die uitsig bewonder.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Morkel-straat 20, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang