De Gunst Guest Farm
Beskrywing
De Olive bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n berguitsig. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
De Harvest is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders of 1 volwassene. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas. Hierdie kamer bied ook DStv, gratis WiFi, 'n privaat dek met 'n ingeboude braai en 'n kragopwekker vir beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a stove, air-fryer, microwave, toaster, kettle, and fridge-freezer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
De Vine is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind van 10 jaar en jonger. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas. Dié kamer bied ook 'n klein houtkaggelstoof, DStv, gratis WiFi en 'n privaat dek met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a stove, air-fryer, microwave, toaster, kettle, and a fridge-freezer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
De House beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n yskas-vrieskas toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n privaat dek met buitebraaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Gunst Plaas, R46 op pad na Riebeek Kasteel, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang