De Akker Gastehuis
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 31 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Bothastraat 26, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
-
Vanaf
R1 390R1 182 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
De Akker Gastehuis is in Louis Trichardt, 'n dorp in die Soutpansberg-bergreeks in die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika geleë. Dit is die ideale ligging vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die gastehuis beskik oor 5 slaapkamers, elkeen individueel ingerig en met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n slim-TV met DStv.
Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en die huis het deurgaans sonkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Este Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Louis Bothastraat 26, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Bothastraat 26, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang