Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damplaats Plaaswegbreek

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Damplaats Plaaswegbreek skuil op 'n rustige plaas 34 km vanaf die dorpie Griekwastad. Die plaas is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne bosveld-toevlugsoord.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 eenhede wat elk 4 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is almal ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenhede maak gebruik van 'n gedeelde kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en kooktoebehore. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer en eetarea, 'n binnebraai-area en kroeg. Die eenhede het geen elektrisiteit beskikbaar nie en bevat olielampe en warm water. Die gemeenskaplike ruimtes word op sonkrag bedryf wat gebruik kan word om selfone te laai.

Gaste is welkom om die plaas te voet of op 'n bergfiets te verken, of voëlkyk- of fotografiegeleenthede op die plaas te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Wildritte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
  • Gaste dink Damplaats Plaaswegbreek het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R325, Plaas Damplaats, Griekwastad, 8420, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6imvuO4ETkGznPHk80zNq9EtlbcM4qrrzz7GW7lU5JXj76TEgB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R325 Plaas Damplaats 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.592316559763 23.180766652602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang