Daisy Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fosterstraat 13, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Daisy Cottage is 'n heerlike grasdakkothuis in die dorpie Clanwilliam, gerieflik geleë binne stapafstand vanaf die middedorp en restaurante.
Die kothuis is goed toegerus en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 'n lieflike onderdakstoep wat na die tuin lei. Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas/vrieskas, 'n ketel en broodrooster, 'n mikrogolfoond, en 'n oondjie en stoof. Daar is ook 'n 4-sitplek eetkamertafel en stoele tussen die kombuis en leefarea. Daar is lugversorging in die kamer, en die kothuis is ook toegerus met 'n waaier.
Die eiendom is omhein en daar is parkeerplek in die erf beskikbaar. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daisy Cottage is ideaal vir klein gesinne, en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Fosterstraat 13, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Daisy Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clanwilliam Sederberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fosterstraat 13, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang