Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DaGama @ Jbay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 102, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

DaGama @ Jbay bied verblyf in 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping en 'n huis op die grondvloer. Elke eenheid het sy eie ingang en is in Wavecrest, Jeffreysbaai geleë.

Die woonstel is op die eerste verdieping geleë en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n stapelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die huis is op die grondvloer geleë en bied slaapplek vir 8 gaste in 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Albei eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Madelein B
Gesin met klein kinders
5.0
A sweet home far away from home. Was the best vacation house, is very neat and clean. Everything that is needed was there. The host is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Danie V
Saam met vriende
5.0
Puik in die oortreffende trap! Uitstaande, uitstaande en uitstaande!
Sep 2024
Michelle V
Gesin met tieners
5.0
Sal aan ander aanbeveel. Sjoe! Ons het lekker gebly. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. DaGama @ Jbay is goed geleë, loopafstand vanaf die stran...
Sien meer
Jan 2024
Ilse F
Gesin met tieners
4.4
Lekker en gerieflik. Vreeslik dankie vir die oulike plekkie. Ons het lekker gekuier en gerieflik.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mimosa-straat 102, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink DaGama @ Jbay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 102, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe07a7a827a8d706d9143bfc5eb7527be444b82f43070ae2e7f39f7b22a562ca22a737e14bac588edcb91cd35cbac5b9670f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 102 Mimosa street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.019090909362 24.926555296959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang