Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DaCaPo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobstraat 51, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie bekoorlike gastehuis is op die hoofpad van die klein dorpie Boshof geleë op roete R64 tussen Kimberley en Bloemfontein. DaCapo Guesthouse is stapafstand vanaf alle plaaslike winkels.

Die gastehuis bied 5 elegant versierde en suite-slaapkamers, met die opsie van 'n dubbel-/koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers is toegerus met lugversorging, koffiemaakgeriewe en TV's.

Die gastehuis het 'n lapa en 'n klein swembad op die perseel. Bykomende geriewe sluit veilige parkeerplek en daaglikse skoonmaakdiens in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gingo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Jacobstraat 51, Boshof, 8340, Vrystaat
  • Gaste dink DaCaPo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boshof Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobstraat 51, Boshof, 8340, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA337cc4fb47b7a3f74e6d34ce28753e5d2ad5e52949b7c5c1ca365f9654bf471570bde32bc4078b79bc3680a393ae864e2a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 51 Jacob Street Boshof 8340 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.540063472433 25.239369571209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang