Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cuckoo's Corner

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 4, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 070 R803 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cuckoo's Corner is 'n privaat gastesuite wat selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in 'n rustige doodloopstraat in Bettysbaai bied. Die eiendom bied asemrowende uitsigte oor die majestueuse Voorberge en die bekende Kogelberg-biosfeerreservaat, terwyl 'n afgesonderde fynbostuin 'n rustige plek bied vir gaste om te ontspan.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, sitkamer en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie onder die toonbank, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, 'n broodrooster en 'n ketel. Die eenheid het ook 'n 4-sitplek-eettafel en 'n gemaklike binnenshuise sitarea wat lei na 'n prieel-bedekte grasperk met 'n tweesitplek tuintafel en braai. Gaste word voorsien van parkeerplek van die straat af.

Gaste kan nabygeleë besienswaardighede soos Stony Point Natuurreservaat besoek, wat die tuiste van 'n groot kolonie Afrikapikkewyne is. Boonop is daar baie doendinge in die area beskikbaar, insluitend voetslaan, walviskyk en visvang, wat verseker dat daar iets is vir almal om te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rachel H
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, private and safe place to stay. Nice, clean place to stay with very friendly owners. We had everything we needed here. Very quie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Marisa V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf met die mooiste uitsig! Netjies en smaakvol, met alles wat mens nodig het en klein ekstratjies. Heerlike verblyf met die mooiste uits...
Sien meer
Feb 2025
Liam K
Saam met lewensmaat
5.0
Great spot for hikers, birders, nature lovers - and everyone in between! Lovely spot - conveniently situated at the end of the Oudebosc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker naweek gewees in Bettysbaai, goed uitgerus. Baie lekker gekuier en die natuurskoon is goed vir die siel.
Apr 2024
Leon M
Saam met lewensmaat
5.0
'n Plek waar jy voorwaar kan uitrus. Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing met die see binne loopafstand van jou.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derek & Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kloofweg 4, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cuckoo's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 070
R 1 070 R 803
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 070
R 1 070 R 803
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 4, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5902b46cac91c3a448bf13885d309b70039c123a3e1924318f0371a3df9740b94d76feb7044b9ad5818526e240b27b852c23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 070 nouVanaf R803 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Kloof Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.351167237759 18.924616411639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang