Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crooked Tree Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilken-rylaan 39, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Crooked Tree Cottage is in die hartjie van Umhlanga, Durban, 'n vooraanstaande vakansieplek en toeristeplek in Suid-Afrika. Dit is 'n hanetreetjie weg van Umhlanga Village met sy goue sandstrande.

Verblyf word gebied in 3 gastekamers in 'n kothuis, en 3 aparte selfsorg-ateljee-suites. Elke kamer en suite het 'n en suite-badkamer, 'n TV met OVHD, Netflix en YouTube-toegang, gratis WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en haardroërs. Boonop het die ateljees kombuisies wat goed toegerus is met 'n yskassie of 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof induksiestoof.

Wanneer die gastekamers saam as een kothuis bespreek word, sal die gaste toegang hê tot 'n goed toegeruste kombuis en 'n ruim eet- en sitarea wat uitloop op 'n see-balkon. Daar is 'n dekarea met sitplek by die ingang van die kothuis met braaigeriewe op versoek beskikbaar. Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

Crooked Tree is ideaal vir selfsorgvakansies tydens spitsseisoene, maar is ook perfek as 'n stop-en-gaan vir 'n kort reis of 'n sakereis. Die see-uitsigte vanaf die balkonne is manjifiek en die voëllewe is ongelooflik om te aanskou. Vervet-ape is byna daaglikse besoekers en af en toe wolnekooievaars kan in die takke van die bome opgemerk word.

Oceans Mall is 1 km weg en Gateway Theatre of Shopping is 2 km weg. Durban CBD en ICC is sowat 17 km ver. Umhlanga New Town Centre en die La Lucia Ridge-kantoorpark is naby, en die verblyf is naby beide die M4- en die N2-hoofweë wat toegang tot Durban en die res van KZN uiters doeltreffend maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Hilken-rylaan 39, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Crooked Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hilken-rylaan 39, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NTBmMTk2LTI5MDYtNGQ3Mi1hMmM4LTNiYzE0ZWU3M2E2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 39 Hilken Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.722970643719 31.080923080444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang