Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Croeso Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleighstraat 133, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Croeso Guest House is in Langebaan geleë. Die gastehuis is naby verskeie besienswaardighede in die area.

Verblyf by Croeso Guest House bestaan uit 4 selfsorg-eenhede en 2 kamers met en suite-badkamers. Die gaste-eenhede is elk ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-stort in elkeen. 'n Paar van hierdie kamers het hitte- en eetgeriewe of 'n kombuisie met toebehore, en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.

Croeso Guest House is ideaal as 'n basis vanwaar u die dorp se geriewe kan verken en besoek, soos die Natuurreservaat, die strand, Langebaan Gholflandgoed, restaurante en winkels wat 5 minute se ry vanaf die eiendom geleë is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Charlyn S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and convenient location. It was a lovely stay. Liesel was very friendly and helpful. I will definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marié D
5.0
Lekker gebly! Heerlik gebly. Veilig, netjies en gasvrou vriendelik. Goeie ligging. Sal vir seker weer daar oornag.
Des 2024
Sevick P
5.0
Very relaxing. Absolutely fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Herman H
Besigheidsreis
5.0
Skoon, ruim. Die plek is stunning.
Nov 2024
Yolanda K
Saam met vriende
5.0
Very relaxed. Everything was awesome from the venue, braai area at the back and the grass to relax. We have done most of our activities...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sleighstraat 133, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Croeso Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sleighstraat 133, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA647b0ec011e544f973e4f5b53d655531854a78af87a4b3478800437d1147fd6e6e409e1aa06f2478071c8f611dd23ed733ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 133 Sleigh Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0873866 18.0532885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang