Cozy Nook
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Brevet Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Nook is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Claremont, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die eenheid is op dieselfde eiendom as die eienaar se woning geleë, maar bly heeltemal privaat en apart. Die sentrale ligging daarvan bied maklike toegang tot die suidelike gebiede, soos Muizenberg en Vishoek, asook die noordelike gebiede, insluitend Milnerton en Blouberg.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met toegang tot Netflix en komplimentêre WiFi in.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Brevet Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Claremont Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Brevet Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang