Cozy Kosmos
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosman Beyers-straat 119, Kosmos Village, Hartebeespoortdam, 0246, Noordwes
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Kosmos bied gerieflike B&B-verblyf in Kosmos Village in Hartbeespoortdam. Die B&B bied uitsigte oor die dam en beskik oor 'n swembad.
Gerieflike verblyf word gebied in 2 en suite-gastekamers, elk met 'n koningingrootte-bed, linne, badhanddoeke, en 'n stort en bad. Elke kamer is ook toegerus met 'n TV met Netlfix, en WiFi is regdeur die eiendom beskikbaar.
Gaste is welkom om die swembad op die perseel te gebruik en swembadhanddoeke word voorsien. Ontbyt is by die tariewe ingesluit.
Die omliggende area bied bootritte, voetslaan, gholf en die Aerial Cableway. Hartbeespoortdam is 96,4 km vanaf Johannesburg, 70,8 km vanaf Pretoria en 103 km vanaf Sun City geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Bosman Beyers-straat 119, Kosmos Village, Hartebeespoortdam, 0246, Noordwes
- Gaste dink Cozy Kosmos het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bosman Beyers-straat 119, Kosmos Village, Hartebeespoortdam, 0246, Noordwes