Country Lane Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Y41C Yaverland, Yaverland, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Country Lane Lodge op 'n 15-hektaar-eiendom met makadamia-neute geleë 15 km vanaf Witrivier, terwyl Mbombela (Nelspruit) 20 km ver is.
Verblyf is beskikbaar in 10 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n waaier, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Ontbyt is by die kamertarief ingesluit.
Die lodge het 'n groot swembad, 'n trampolien en 'n groot tuin vir kinders om te speel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar wat met elektriese heinings en kringtelevisiekameras beveilig is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Y41C Yaverland, Yaverland, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Country Lane Lodge het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Y41C Yaverland, Yaverland, Witrivier, 1240, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering: