Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cosy Corner on Orpheus

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpheus-straat 6, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cosy Corner on Orpheus is 'n super-selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Paradise Beach-omheinde landgoed in Langebaan. Die landgoed is die ideale opsie vir 'n veilige, rustige en stil wegbreek en vir gebruik van die privaat strand.

Dié ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste wat deel en beskik oor 'n slaapkamer, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n omheinde stoep.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en maak oop na 'n patio wat deur glas omring is met 'n see-uitsig.

Die twee badkamers, een met 'n stort en een met 'n bad, voorsien handdoeke en basiese toiletware. Strandhanddoeke is beskikbaar teen 'n gebruiksfooi.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die omheinde patio het 'n etenstafel en bank waar gaste kan ontspan en die see-uitsigte kan bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die verblyf bied vinnige WiFi asook 'n biblioteek toegerus met boeke, tydskrifte en 'n verskeidenheid speletjies. Neem asseblief kennis dat daar geen televisie is om gaste se genot van die omgewing en nabygeleë besienswaardighede en van mekaar aan te moedig nie.

'n Ten volle toegeruste opname-ateljee met klankingenieurswese is ook beskikbaar op die eiendom wat deur musikante (teen 'n ekstra koste) gebruik kan word indien enige iemand sou belangstel.

Die landgoed is aangrensend aan die gewilde Club Mykonos Vakansieoord. Die Laguna-winkelsentrum en ander winkels is 2 km ver en Langebaan-dorp is 15 minute se ry weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frans JC Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Orpheus-straat 6, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosy Corner on Orpheus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpheus-straat 6, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0451dd7292df214f8990b4d5c333dc0728112f2a5f82b9215efce944d5e3d8fb713393e7ef718b104cd8798b58b07101c0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 6 Orpheus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.041276487358 18.040553431946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang