Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Constantia Farmhouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swagersfonteinplaas, Langs die N10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Vanaf R4 920 per nag, vir 13 mense

Beskrywing

Constantia Farmhouse is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en bied gaste 'n wonderlike halfpadstop in die stilte van die Karoo.

Die plaashuis bied 4 gerieflik gemeubileerde slaapkamers met slaapplek vir 13 mense. Die eerste kamer het lugversorging en gemeubileer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en het 'n bababedjie en 'n en suite-badkamer. Kamer 2 en 3 is ingerig met 2 enkelbeddens, en die vierde kamer het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens, en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die huis het ook 'n derde badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond asook 'n yskas en vrieskas. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste. Die sitarea het 'n knus kaggel en DStv is op versoek beskikbaar. 'n Buitebraai-area is ook beskikbaar vir gaste. Etes is op versoek beskikbaar.

Gaste kan op 'n plaas rondloop of die natuurlike dam besoek wat ideaal is vir voëlkyk. Die Karoo se sterrehemel en melkweg is 'n bonus.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Swagersfonteinplaas, Langs die N10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Constantia Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hanover Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 4 920
per nag, vir 13 mense
Vanaf
Vanaf R 4 920
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Swagersfonteinplaas, Langs die N10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cf8ac25e358638a58fa1a0a9770a6de63383b47b03e2bebd7873d6c9e3f8855dfb8729d065252a1faec62eb82daadae070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 920 per nag, vir 13 mense 79 5 1 5 Farm Swagersfontein Off the N10 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.916824028102 24.329771661942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang