Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Collards B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collard-weg 56, Umgeni Park, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Collards B&B is 'n vriendelike, privaat B&B, wat gerieflike verblyf bied wat voorsiening maak vir alle soorte besoekers, hetsy vir besigheid of plesier, en almal is verseker van 'n hartlike ontvangs. Ons is perfek geleë in die pragtige woonbuurt Durban-Noord. Geniet al die geriewe van die huis in hierdie ruim en elegante Bed & Ontbyt-instansie. Een van die min B&B's wie se kamers heeltemal apart van die hoofhuis is.

Ons oorspronklike B&B-kamers het lugversorging, gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, TV met DSTV, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Ons nuwe selfsorg-eenhede is toegerus met 'n en suite-badkamer met 'n stort, sowel as 'n oorhoofse waaier, platskerm-TV met OpenView, 'n patio of balkon, 'n toegeruste kombuis en WiFi.

Kinders onder 14 word nie toegelaat nie.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, wildkyk, fietsry, visvang en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Collard-weg 56, Umgeni Park, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Collards B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collard-weg 56, Umgeni Park, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1c2ca80e3ec51ecf5d9ee8cf284faabf05a4bdfdc742b45071930f817a721f331ad424005e3b1bfae48dd2d6cb25b932d3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 56 Collard Road Umgeni Park 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.800567061131 31.019870286825

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang