Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Dreams @ 27

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 27, Kleinmond, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 575 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Coastal Dreams @ 27 is 'n dubbelverdieping gesinshuis geleë in 'n kort doodloopstraat met 'n fynbosreservaat aan 2 kante wat 'n privaat en rustige ruimte bied. Dit is sentraal geleë in Kleinmond en naby die see en 'n bekende kuspaadjie.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer, op die grondvlak, is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer, bo, het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed asook 'n en suite-stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die grondvlak bestaan uit die hoofleefarea met 'n kombuis, 'n ontbythoekie, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar.

Die sitkamer op die onderste verdieping het 'n kaggel en 'n etenstafel, terwyl die sitkamer bo 'n TV insluit. Buite is 'n onderdakstoep asook 'n tuin met 'n braai en 'n swembad met sonstoele. Gaste kry veilige parkeerplek asook toegang tot gratis WiFi.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 27, Kleinmond, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Dreams @ 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 575
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 3 575
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 27, Kleinmond, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7d79bdd8c77bd07e37e5d8535957b06b82a807044f39777fc6dca87780a134a5b2a0b5616c56e20215b657673f84910e27d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 575 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 27 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.345391 19.0154026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang