Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Cozy Suites

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-woonstel met lugversorging is ideaal vir 3 gaste en is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n ingeboude kas. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike slaapbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix, Openview, en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Gaste kan voordeel trek uit die gedeelde swembad en braai-area en veilige parkeerplek op die perseel word gebied.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Hele eenheid
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix, OpenView
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, UPS, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Tuin
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Buite, Toerusting voorsien, Houtskool
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, UPS, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Plafon, Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix, OpenView
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Slegs die toegelate aantal mense, insluitend kinders, word op die eiendom toegelaat. Besoekers word nie toegelaat tensy vooraf reëlings met die eienaar getref is nie.
Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is ideaal vir 3 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer wat gerieflik gemeubileer is met 'n dubbelbed en ingeboude kas. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas insluit. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike slaapbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix, Openview, en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van die gedeelde swembad en braai-area en veilige parkeerplek op die perseel word gebied.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix, OpenView
Braai
Gemeenskaplik
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Elektries
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Vermaak
Stroomdienste
Netflix, OpenView
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat die verblyf via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Slegs die toegelate aantal mense, insluitend kinders, word op die eiendom toegelaat. Besoekers word nie toegelaat tensy vooraf reëlings met die eienaar getref is nie.
Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macdonald-weg 2, Warner Beach, Kingsburgh, 4140, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA728b794e0671633f56ba155e12ea47b312c91a7f5f82714097711b68c71738f108df29c51fd2b262a53bae527dc0058b9a83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 2 Macdonald Road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.086661503376 30.861853412252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang