Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloverleigh Guest House

Gastehuis
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 403, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 R1 234 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cloverleigh Guest House bied pragtige selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Wildernis. Dit is die perfekte opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n paartjie wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Hierdie eiendom bied vier kothuise met slaapplek vir 2 en 'n gesinskothuis met 'n kapasiteit van 4 gaste op 'n slag. Die kothuise met slaapplek vir 2 het almal 'n oopplan-ontwerp, terwyl die gesinskothuis uit 2 en suite-slaapkamers beskik. Al die kothuise is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Boonop het hierdie kothuise elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Dié spasie het ook 'n spieëltafel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Buite elke kothuis is daar 'n privaat patio met 'n tafel en stoele waar gaste 'n oggendkoffie of 'n buitelug-ete kan geniet.

Die eiendom bederf ook met 'n lieflike kuierarea en 'n uitnodigende swembad wat oor die rivier uitkyk en is 'n wonderlike plek vir gaste om af te koel op daardie warm somersdae. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 14 km vanaf Lakes Area Nasionale Park, 20 km vanaf George Gholfklub, 22 km vanaf Outeniqua Pas en 23 km vanaf George Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Simone G
Gesin met klein kinders
5.0
Clean, comfortable and semi-luxury. Beautiful guest house! We were warmly welcomed and enjoyed our stay. The location near the lagoon, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Pierre G
5.0
Heerlike verblyf. Die kamer was luuks en skoon. Groot kamer. Gemaklike bed. Pragtige dekor. Perfek skoon. Sal definitief weer hier bly.
Des 2024
Nico J
Saam met lewensmaat
5.0
Kwaliteit gerief. Dit was uitstekend. Die verblyf was van hoogstaande gehalte. Absoluut beveel.
Okt 2024
Karin C
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning decor, neat and fitted with everything needed to be comfortable. Excellent and hospitable accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Helen D
Saam met vriende
4.6
Goeie ligging naby eetplekke en staproetes. Baie lekker gebly. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Waterside-weg 403, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cloverleigh Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 234
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterside-weg 403, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b03a5cc07400782059f1c6ab7039c3be2465d2b9a4cb2a8f825c0cdf3d035f91e5881cf9d485e2111ffb471c205a172a17b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 403 Waterside Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.992366578208 22.590915235057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang