Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Clarky's Buckelist Cottages

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenyalaan 323a, Winkel 5, Meander Sentrum, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R2 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Clarky's Woodlands Cottages bied bekoorlike verblyf met 'n skilderagtige tuinuitsig in 'n stil hoekie van die dorp. Die kothuis is onlangs opgeknap en ideaal vir diegene wat op soek is na 'n heerlike wegbreek.

Verblyf word gebied in 3 individuele kothuise met slaapplek vir 2 gaste elk. Dit het dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met Netflix. Dit lei na buite na 'n lieflike dek met sitplek en 'n ingeboude braai. Die eenhede het 'n borrelbad óf 'n buitebad wat 'n tikkie luuksheid bied.

Gaste kan 'n oggendkoffie in die tuin geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 135

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ingwenyalaan 323a, Winkel 5, Meander Sentrum, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenyalaan 323a, Winkel 5, Meander Sentrum, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06c6f620f65535b221968b2ee52ce48dd21f7076e0ed5149dddee91392e67eda14ab682bef98b5e2d6717c2d16a2eadd004d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 040 per nag, vir 2 mense 323a Ingwenya Avenue Shop 5, Meander Centre 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41570975238 30.102529824537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011