Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chamonix 16

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2025 tot 3 Mei 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Collison-straat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chamonix 16 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach, Margate. Die kompleks is stapafstand van die Lucien-swemstrand af, wat dit die ideale vakansiebestemming maak om die area en die res van die Suidkus se besienswaardighede te verken.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste, maksimum 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Op die eerste verdieping: Die hoofslaapkamer het lugversorging en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Kamers 2 en 3 deel die tweede badkamer, wat toegerus is met beide 'n stort en 'n bad. Die vierde slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed, met toegang tot die derde badkamer, wat 'n stort het.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond. Die oopplan-sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en sluit 'n TV met sekere DSTV-kanale en 'n DVD-klankstelsel in. Daar is lugversorging in die sitkamer op die onderste verdieping.

Elke vlak van die woonstel het 'n skuifdeur wat na 'n balkon lei, waar jy 'n 180 grade panoramiese uitsig oor die see kan geniet en die sonsopkoms kan aanskou. Die balkon op die eerste verdieping is ingerig met stoepmeubels en sluit gasbraaigeriewe in.

Die kompleks beskik oor 'n privaat swembad en braai-area, asook veilige parkeerplek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 377

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Collison-straat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chamonix 16 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1 Collison-straat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2df48b509bce84b85202394bca3af91bf4cebb8d762c022f1b4b1c91fc505a7c574bd40ababf063c7d5d417a841dbb3cff87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1 Collison Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.854219416637 30.38085921407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang