Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Centurion Golf Suites Boca Walk

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2024 tot 31 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boca Walk 31, John Vorster-rylaan, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • Vanaf R1 440 R1 152 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Centurion Golf Suites Boca Walk is die perfekte wegkruipplek vir die reisende sakeman of aktiewe ontspanningsoeker, en bied die oordeelkundige reisiger luukse verblyf in 'n veilige, rustige omgewing. Geleë in die gesogte Centurion Residential Estate and Country Club, is Centurion Golf Suites sentraal geleë na 'n aantal groot sake- en winkelsentrums, net 20 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en slegs 35 minute vanaf Lanseria Lughawe.

Centurion Golf Suites Boca Walk bied 7 luukse en suite-kamers wat deftig ingerig is om 'n ontspanne en gemaklike verblyf te verseker. Die luukse kamers sluit ontbyt vir 2 mense in. Ons baie gewilde 3 slaapkamer woonstel met 2 badkamers, kan ook op 'n selfsorg basis of op bed en ontbyt bespreek word. Hierdie eenheid is ideaal vir lang verblyf kliënte en groepe wat saam reis.

Fasiliteite is ook beskikbaar vir besigheidsontbyte, middagetes, aandetes, seminare en produkbekendstellings by die Country Club wat langs Centurion Golf Suites Boca Walk geleë is.
Konferensiegeriewe by die buiteklub, 18 putjie-gholfbaan, dryfbaan, mashie-baan asook tennis- en muurbalbane.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tania J
5.0
Skoon en netjiese verblyf wat sentraal geleë is naby winkelsentrums. Heerlik gebly en die personeel was baie vriendelik en gasvry.
Feb 2025
Martin D
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs, kamer was daagliks skoon gemaak. Baie lekker ontbyt. Baie lekker gewees, sal beslis weer daar gaan bly. Sal dit aan almal aanbev...
Sien meer
Feb 2025
Bongani M
5.0
Best location. Best place and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Pheonah S
5.0
Wonderlike verblyf en omgewing. Dit was topklas verblyf!
Okt 2024
Marilie B
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige kort oorslaap. Was netjies en skoon. Baie goeie diens, vriendelik en behulpsaam. Kamer was netjies en skoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Boca Walk 31, John Vorster-rylaan, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • Gaste dink Centurion Golf Suites Boca Walk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 152
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 152
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boca Walk 31, John Vorster-rylaan, Centurion Residential Estate, Pretoria, 0169, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMmNhNTQ0LWQwM2UtNDc2ZS1hYjY4LThlM2NlNjE0OTFkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 152 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 31 Boca Walk John Vorster Drive, Centurion Residential Estate 0169 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.872095 28.204526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang