Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ceeport 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergesigstraat 3, , 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ceeport 2 is 'n knus eenheid wat op die grondvloer van die gasheer se eiendom in Pearly Beach geleë is. Die eiendom is ideaal geleë binne maklike bereik van strande, restaurante en besienswaardighede.

Hierdie 1-slaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang en bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. 'n Stapelbed is in die leefarea beskikbaar om 2 kinders te akkommodeer.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, konveksie-oond, breekware en eetgerei. Boonop het die eenheid 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n gemaklike rusbank waar gaste kan ontspan. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die area bied 'n verskeidenheid doendinge, insluitend haaihokduik, bootritte na Dyer-eiland, wynroetes en staproetes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anna V
Gesin met tieners
5.0
Well equipped accommodation close to the beach. Well equipped apartment with lovely sea views. Very friendly and accommodating hosts. C...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elsabe B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrye ontvangs. Ons het heerlik gekuier. Vriendelike ontvangs. Die gasvrou het werklik moeite gedoen om in al ons behoeftes te voorsien.
Sep 2024
Johann K
Saam met lewensmaat
5.0
The hosts were very pleasant and we enjoyed that. Stay was nice/good - missed TV a little bit - did not check for WiFi.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Anina W
Gesin met klein kinders
5.0
Ek en my familie het regtig die rustigheid geniet. #heerlik @rustig-goed+.
Jan 2024
Januarie E
Gesin met klein kinders
4.4
Awesome! All I can say is that it was worth it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vergesigstraat 3, , 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceeport 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergesigstraat 3, , 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6caf1f980bb071bb43355b778a275253b7c80305451323d84a4bd2332ea77d41be6d1a1e857de4c10b71d21c216d213906c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 3 Vergesig Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6643782 19.4937499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang