Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casablanca on the Beach

Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 30 Aug 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 103, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R6 000 R5 100 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Casablanca on the Beach is 'n pragtige gesinsvilla in Zinkwazi Beach en is 'n perfekte vakansiehuis wat oor die see uitkyk.

Dié villa het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Al die slaapkamers het 'n lugversorger en 'n waaier. Die slaapkamers lei almal uit op 'n onderdakstoep met uitsigte oor die swembad en is elkeen individueel en stylvol gemeubileer met óf 'n koninggrootte-bed, enkelbeddens óf stapelbeddens. Die badkamers in die 2 hoofslaapkamers is en suite met 'n bad en stort. Die ander 2 badkamers het óf 'n bad, instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Van die kombuis af lei die eetkamerarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 'n lieflike sitarea met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en WiFi is oral in die huis beskikbaar. 'n Tafeltennistafel en veerpyltjiebord is beskikbaar vir vermaak.

Die omskakelaar sal verseker dat gaste nie heeltemal in die donker gelaat word tydens beurtkrag nie en sal hul fone kan laai.

Die huis maak oop na 'n lieflike patio met buitemeubels wat oor die sprankelende swembad uitkyk. Daar is 'n boma buite waar gaste 'n gesinsbraai kan geniet. Hierdie eiendom bied 'n lieflike sonnige dek met pragtige uitsigte oor die see.

Die eiendom word beveilig deur omtrekheinings en -mure, 'n gemotoriseerde hek, elektriese heinings, alarmstelsel en kringtelevisie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 103, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casablanca on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R 6 000 R 5 100
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 000
R 6 000 R 5 100
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 103, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1465ec134958a18b996d07cfdccd5c08fc5b3cb30b031e9bd949234bb4d22c4beb44f197522e84516fce0055d73335451714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 100 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 103 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2854135 31.440317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang