Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Mia Guest House

Gastehuis
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 12 Mei 2025. Bespreekbaar tot 19 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grebe-singel 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 065 R1 239 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Casa Mia Guest House is 'n Toskaanse-styl gastehuis wat luukse B&B-verblyf in Kaapstad bied. Die gastehuis is geleë op die grens van die Rietvlei-natuurreservaat met sy oorvloedige voëllewe waar jy swerms flaminke, pelikane en 'n magdom waadvoëls en ander voëlspesies wat ons agterplaas besoek, kan aanskou. Die gastehuis het ook 'n manjifieke ononderbroke uitsig oor Tafelberg. Casa Mia is net 20 minute van die Victoria & Alfred Waterfront af en 3 km vanaf die strand by Bloubergstrand wat so ontsaglik gewild is onder vlieërbranderryers.

Tydlose elegansie en hartlike gasvryheid is deel van Casa Mia Gastehuis. Casa Mia is 'n huis-weg-van-huis vir die sakereisiger of rustige toevlugsoord vir die vakansieganger wat op soek is na verblyf in Kaapstad.

Casa Mia Guest House bied verblyf in 2 Standaard Suites, 3 Executive Suites en 1 Presidensiële Suite. Die Presidensiële Suite het 'n groot balkon met 'n manjifieke ononderbroke uitsig oor Tafelberg. Behalwe dat dit 'n B&B is, is al die kamers, met die uitsondering van die Presidensiële Suite, ook toegerus vir ligte selfsorg. Gratis WiFi-veselinternettoegang is beskikbaar.

Casa Mia bedien 'n verskeidenheid a la carte-ontbyte wat wissel van 'n volledige Suid-Afrikaanse ontbyt, tot omelette en Franse roosterbrood. Alle ontbyte word elke oggend vars voorberei terwyl jy besig is om jou graankosse, vars vrugte en jogurt te geniet. Halaal-, Kosher- of Vegetariese ontbyt is ook beskikbaar op versoek, met 1 dag se kennisgewing.

Daar is 'n aantal uitstekende restaurante naby, binne 3 km van die gastehuis af, terwyl maaltydafleweringsdienste by Casa Mia se voorstoep sal aflewer.

Die gastehuis het 'n eerlikheidskroeg met 'n verskeidenheid drankies en goeie gehalte rooi- en witwyne. Die yskassie is gevul met koeldrank, bier en siders. As jy lus is om te ontspan, gaan kuier na snoeker of biljart op die volgrootte tafel. Ontspan op die stoep met tuinmeubels en ligstoele langs die swembad. 'n 'Dieselfde dag' wasgoeddiens is beskikbaar indien dit voor 09:00 ingehandig word, uitgesluit naweek en openbare vakansiedae. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Willie V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Fantastiese verblyf met super vriendelike gasheer.
Jan 2025
Amelia R
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvangs. Altyd gemaklik gevoel. Baie lekker. Binne 7 minute van die strand en 4/5 minute van 'n inkopiesentrum. Skoon buurt.
Jan 2025
Jean Pierre V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë en lieflike uitsig op Tafelberg. Baie lekker gebly, vriendelik en gasvry.
Jan 2025
Bianca J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gaan enige dag terug! Dit was amazing. Hulle is baie behulpsaam en het baie moeite gedoen met ons. Ek beveel hulle enige tyd aan.
Nov 2024
Phil S
Besigheidsreis
5.0
Very nice, definitely see me again. Absolutely brilliant. It felt like home. Everything was neat and clean. Staff were very friendly. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kirstein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Grebe-singel 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Mia Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 065
R 2 065 R 1 239
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 065
R 2 065 R 1 239
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grebe-singel 11, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3cff6c644766e5721e88b6071cd0a31ff5318cc768aac71ce5dfa4b328b39256e68d297caffd9cfaa0b640b69e645b2a3d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 065 nouVanaf R1 239 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 11 Grebe Crescent Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.838508975509 18.509838728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang