Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Bendita

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 58, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Bendita is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus. Dit is sowat 300 m vanaf Sandbaaistrand geleë en is 'n ideale opsie vir diegene wat naby die kus wil bly.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas in. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n beskutte binnehof met sitplek buite en draagbare braaigeriewe. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel en sal 8,8 km vanaf Hermanus en 2,2 km vanaf Whale Coast Mall geleë wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elsje V
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely! We had a lovely weekend break away at Casa Bendita. The apartment is stunning, well equipped with everything you need. Good loc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Susan T
5.0
Gerieflik, netjies & skoon, en baie stylvol ingerig. Baie impressed met die oulike plekkie. Dis ook bietjie groter as wat dit op foto's voorkom.
Jan 2025
Dave L
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, awesome, awesome! An awesome stay. Everything is so classy and exceptionally clean, lovely Spanish theme. There is probably no...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Elmarie M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike plek wat aan alles gedink het. Case Bendita was perfek vir ons. Dit het alles gehad wat ons benodig het en meer. Ons is vriendelik verwelko...
Sien meer
Jan 2025
Rene A
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Our stay was nice and cosy. We had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 3de Laan 58, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Bendita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 58, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedd5e7f2a6c152edd3e7be437e3a8ecc9552e16f2c60e19a802918db7cca8edc0392e1fec176d88323298fc7f02287efb5e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 58 3rd Avenue Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4246763 19.1930682

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang