Carneddie Cottages
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Carneddie Cottages bied selfsorgverblyf en is in die prentjiemooi dorpie Bredasdorp geleë. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is die ideale basis vanwaar jy die area kan verken.
Verblyf by Carneddie Cottages bestaan uit 3 eenhede wat in die welige tuine van die eiendom geleë is, wat 2 tot 6 persone kan akkommodeer. Dié eenhede bestaan uit óf oopplan-leefarea óf aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuis met die basiese toebehore om maaltye voor te berei en te kook, asook 'n leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het.
Die gastehuis bied ook braaigeriewe, gratis WiFi-internettoegang en parkeerplek van die straat af vir voertuie. Troeteldiere wat goed gedra word toegelaat, maar met vooraf reëling. Die eienaars en hul vriendelike honde woon op dieselfde perseel.
Die dorp is gevul met wonderlike doendinge en besienswaardighede om te besoek, soos die Bredasdorp Gholfklub, kuns- en handwerkwinkels, asook natuurreservate. Die dorpe Arniston en Agulhas is ongeveer 25 tot 35 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Carneddie Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang