Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Gypsy Holiday Apartments

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 2 Dekwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sitarea het 'n slaapbank. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, direplaatstoof en oond toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n braai-area en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie 3 eenhede kan saam bespreek word om 13 gaste te akkommodeer.

Lees asseblief deur en hou by die onderstaande bepalings en voorwaardes:
- Inklok: 15:00, vroeë inklok is onderhewig aan beskikbaarheid, doen asseblief navraag.
- Uitklok is streng om 10:00 of vroeër op die dag van vertrek.
- Geen partytjies, funksies, harde musiek of geraas word toegelaat nie.
- Geen geraas word tussen 23:00 en 06:00 toegelaat nie.
- 'n Beginpakkie met komplimentêre koffie, suiker, melk, toiletpapier en basiese skoonmaakmiddels word voorsien. Sodra dit uitgeput is, moet gaste hul eie koop.
- Die woonstel word nie daagliks skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste.
- Rook, vape en waterrookpype is verbode in die eenhede. Daar is rookareas buite.
- Linne en 'n badhanddoek vir elke gas is ingesluit. Moet asseblief nie handdoeke op so 'n manier gebruik dat dit vlekke kry nie, bv. haarkleur of grimering. Gaste sal aanspreeklik wees vir die vervangingsfooi vir enige beskadigde handdoeke. Handdoeke mag nie strand toe geneem word nie.
- Oorbesetting, addisionele of oornagbesoekers is streng verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Ryan's Surf Cabin
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ryan's Surf Cabin is oopplan en bied slaapplek aan 3 gaste. Daar is 'n enkelbed en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n stoep en braaigeriewe buite in die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie 3 eenhede kan saam bespreek word om 13 gaste te akkommodeer.

Lees asseblief deur en hou by die onderstaande bepalings en voorwaardes:
- Inklok: 15:00, vroeë inklok is onderhewig aan beskikbaarheid, doen asseblief navraag.
- Uitklok is streng om 10:00 of vroeër op die dag van vertrek.
- Geen partytjies, funksies, harde musiek of geraas word toegelaat nie.
- Geen geraas word tussen 23:00 en 06:00 toegelaat nie.
- 'n Beginpakkie met komplimentêre koffie, suiker, melk, toiletpapier en basiese skoonmaakmiddels word voorsien. Sodra dit uitgeput is, moet gaste hul eie koop.
- Die woonstel word nie daagliks skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste.
- Rook, vape en waterrookpype is verbode in die eenhede. Daar is rookareas buite.
- Linne en 'n badhanddoek vir elke gas is ingesluit. Moet asseblief nie handdoeke op so 'n manier gebruik dat dit vlekke kry nie, bv. haarkleur of grimering. Gaste sal aanspreeklik wees vir die vervangingsfooi vir enige beskadigde handdoeke. Handdoeke mag nie strand toe geneem word nie.
- Oorbesetting, addisionele of oornagbesoekers is streng verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 1 Boonste Woonstel
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 1 is op die boonste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het 'n enkelslaapbank. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie 3 eenhede kan saam bespreek word om 13 gaste te akkommodeer.

Lees asseblief deur en hou by die onderstaande bepalings en voorwaardes:
- Inklok: 15:00, vroeë inklok is onderhewig aan beskikbaarheid, doen asseblief navraag.
- Uitklok is streng om 10:00 of vroeër op die dag van vertrek.
- Geen partytjies, funksies, harde musiek of geraas word toegelaat nie.
- Geen geraas word tussen 23:00 en 06:00 toegelaat nie.
- 'n Beginpakkie met komplimentêre koffie, suiker, melk, toiletpapier en basiese skoonmaakmiddels word voorsien. Sodra dit uitgeput is, moet gaste hul eie koop.
- Die woonstel word nie daagliks skoongemaak nie. Skoonmaakdienste kan gereël word teen ekstra koste.
- Rook, vape en waterrookpype is verbode in die eenhede. Daar is rookareas buite.
- Linne en 'n badhanddoek vir elke gas is ingesluit. Moet asseblief nie handdoeke op so 'n manier gebruik dat dit vlekke kry nie, bv. haarkleur of grimering. Gaste sal aanspreeklik wees vir die vervangingsfooi vir enige beskadigde handdoeke. Handdoeke mag nie strand toe geneem word nie.
- Oorbesetting, addisionele of oornagbesoekers is streng verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmsingel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a30b5a15500112ef13bec00c83803fac153290c3eab10bd6bb6338490f2ef156304d1cc349e95b0c7823a62ef51b0f19a29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 22F Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.032421337039 24.928898851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang