Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Karoo Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mymoena A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Beautiful, clean and hospitable stay! Excellent. Enjoyed the hospitality and friendliness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ezette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, stylvol, vriendelik. Derde keer wat ons by die gastehuis oornag het. Elke keer baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Super mooi, gemaklik en netjies. Pragtige kamers wat puik toegerus is. Skoon en netjies. Hulle het spesiale reëlings vir as jy laat in die nag sou arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Maklik en lekker. Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordache P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Great. Great place to stop between JHB and CT. Safe town. The place is well maintained, safe and charming. Breakfast offered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rus. Altyd lekker oornag stop by Cape Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Daar kort niks. Het baie lekker daar gebly, was skoon, alles wat 'n mens nodig het en meer, stop maar gerus daar. Plus baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Hartelike prag en gasvryheid in die Karoo! Ons het 'n fantastiese tyd by Cape Karoo Guesthouse gehad! Die gasvryheid is uit die boeke. Die fasiliteite is puik en die Karoo-lam braai was watertand lekker! Dis 'n moet vir enige reisiger!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keydy O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker! Uitstekend, was aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talitha T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netjies en skoon, waarde vir jou geld. Plek is mooier as fotos. Beddegoed, matras en kussings is kwaliteit, TV, yskas, plek is pragtig mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 194

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stroebelstraat 23, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA171ab3ca7e1f5b7d39b8892f649b28b98516c3cbdc786df1c21aaf7b40317bfa11deebcaedb66691112dbb525be2c344dbd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 23 Stroebel Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.337121547791 22.576239109039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang