Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Dutch Flair

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-straat 27, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cape Dutch Flair bied gaste gerieflike selfsorgverblyf in Durbanville Hills.

Verblyf word in 2 ateljee-eenhede gebied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang. Die eenhede het slaapplek vir 2 volwassenes, en 'n addisionele kind kan in een van die eenhede geakkommodeer word. Albei eenhede beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die slaapkamerarea het óf 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne, badhanddoeke, seep en sjampoe word voorsien.

Die kombuise is toegerus met 'n klein stoof, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Gaste het toegang tot 'n TV met Netflix- en Showmax-toegang. Gratis WiFi-toegang word voorsien. Die eenhede het 'n buitestoep met sitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hesta L
Saam met lewensmaat
5.0
Sentraal van die wynplase. Ons het ons verblyf baie geniet. Baie netjies en ruim. Sal beslis weer bespreek.
Des 2024
Willem F
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker wegbreek. Baie mooi, skoon met alles wat jy nodig het. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.
Nov 2024
Anja S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Was amazing, homey and lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Sarélee O
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly! Ons het heerlik gebly! Die eenheid het alles wat jy sou nodig kry en ons het die ekstra bederfies baie geniet!
Aug 2024
Vaughan J
Saam met lewensmaat
5.0
Great relaxing. Peacefully relaxing and value.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natacha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Erica-straat 27, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Dutch Flair het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-straat 27, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0a744374da37d3cdb26e613fb81a027250def11b40d3ba554987ff3ad4f104d951c132beec5c4637889cec0a4c70a7ce2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 27 Erica Street Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8458684 18.6384846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang