Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cambalala Bushveld Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cambalala Bushveld Retreat is in Hazyview op die oewer van die Sabierivier geleë. Dit is 'n ideale ligging om die Suid-Afrikaanse Laeveldstreek, die Krugerwildtuin en die pragtige besienswaardighede van die Blyderiviercanyon te verken.

Al ons ruim eenhede met slaapplek vir 6 is in 'n stil hoekie op die gholfoord Kruger Park Lodge geleë waar rooibokke, vervet-ape en Egiptiese ganse vry rondloop. Elke eenheid is bekoorlik op sy eie manier en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea, asook 'n kaggel, patio en WiFi. Die eenhede is naby mekaar vir gaste wat meer as 1 eenheid benodig. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is by die prys ingesluit.

Gaste kan 'n braai op 1 van die ruim houtdekke geniet.

Die naaste hek na die Krugerwildtuin is Phabeni wat 9 km ver is. Binne Kruger Park Lodge is daar tennisbane, 'n mini-gholfbaan, 3 swembaddens, 'n seekoeiskuil, staproetes en natuurlik die 9 putjie, 18 tee Gary Player ontwerpte gholfbaan

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Cambalala Bushveld Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49ea383412bb2562ef1a211ccae38516ca21d360000859d2b63ef2ddedc76ef7b126bc0fdcdc5b6ad24218f718a36cce71f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Portia Shabangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.041131411386 31.135994195938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang