Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calamari 4

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 7, Ramsgate, 11, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Calamari 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks aan die strand in die kusdorpie Margate. Die kompleks is naby die strand, winkelsentrums en restaurante geleë.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n drieslaapkamerwoonstel met lieflike uitsigte oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oorblywende 2 badkamers is toegerus met 'n bad of stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en kooktoebehore. Die ruim sitkamer het 'n TV en gemaklike sitplek, terwyl die eet- en kroegarea uitloop op 'n balkon wat uitsigte oor die see bied. Ongelukkig is geen braaigeriewe beskikbaar nie. Parkeerplek word in 'n toesluitmotorhuis voorsien.

Gaste kan swem, visvang, snorkel, skubaduik, kanovaart, inkopies doen, bootry en gholf in die area geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ray-weg 7, Ramsgate, 11, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Calamari 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-weg 7, Ramsgate, 11, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3aacfa7a781bde2c5071104410147a0bc73b1b90c3f8185b5bdd939bdce066aa8768748a5232fc2c1e78aa672aa33ae7660?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 7 Ray Road Ramsgate 11 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.874573 30.362482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang